Ek wil net graag sê dat ek beindruk is met die diens en die gedrag van die verwers gedurend die tyd toe hulle hier was. André het uit sy pad gegaan om te help dat ek die regde kleur kry en het herhaaldelik heen en weer gery. Sam en sy span het bomenslik skoon en ackuraat geverk en niks was te veel moeite nie. Die vrou wat Saterdae by my werk het speciaal melding gemaak dat die fasiliteite (toilet) absoluut silverskoon gelaat is. Dit was nadat drie stelle vorige bouers dit vuil en gebreek gelaat het.
Nogmaals baie dankie vir die moeite en die puik werk.